See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.

Die lewe is interessant!

15 Aug 2012

-New business location
-New business focus
-New business trade name
-New business website
-Same person behind the business
-Same honest and ethical values

Of all the different ways of earning a living, it is my opinion that the entrepreneurial persons life is the most interesting of all. There is always something that works for them, but then there is also the constant challenge of opportunities knocking on the side and begging to be explored.
Ek het onlangs die deur oopgemaak vir n paar van die geleenthede wat aangeklop het en skielik het ons besigheid n baie interessante nuwe rigting ingeslaan.

We started our property business as business consultants, business brokers and a commercial rental agency.
During the tough financial period of 2008 / 2009 there was no business to be done in the commercial property market. There were however a number of residential property developers who were drowning in the financial turmoil that was caused by the overnight change in lending criteria of the banks and the high interest rates. Instead of suffering due to no business in the general property sector, me and a colleague refused to take part in the so called financial recession. We got on an airplane to Gauteng and found ourselves excellent property stock at hugely discounted prices. Needless to say, we had more stock than we could sell. Back in the Western Cape, we offered these excellent value for money transactions to investors who made really very good purchases. They have the benefit of rental income, and as the present upturn in the property market will increase, they will have excellent future capital growth.

Die mark het egter intussen sodanig herstel dat die bekombaarheid van goeie eiendomsvoorraad vir die beleggersmark aansienlik afgeneem het. Ek het myself ook nou in n posisie bevind waar ek n hele aantal transaksies met beleggers gedoen het, maar dat dit alles met residensiele eiendomsvoorraad was. Ek moes dus die keuse maak om weer te fokus op die kommersiele eiendomsmark, of om die blootstelling wat ek in die residensiele mark gehad het verder te ontgin. As interim periode het ek saam met n makelaarshuis gewerk om meer blootstelling aan beleggers te kry, maar sedert Februarie 2012, het ek kantoorspasie in Brackenfell opgeneem en fokus hoofsaaklik op die residensiele mark.

The trade name : InCommercial Property Services was suddenly very long and difficult to apply to what we actually do. As this name was fairly well established around our business it was rather impossible to move completely away from it. We therefore opted for a shortened version of the name and a brand new logo.

Sedert Augustus 2012, is ons besigheid se naam verander na INCOMPROP. Ons het ons webwerf heeltemal herskryf en ons het reeds ons stempel in die eiendomsmark in die Noordelike Voorstede begin afdruk met n hele aantal suksesvol voltooide transaksies. Ons het goeie netwerk verhoudinge met plaaslike agentskappe opgebou en ons vaar uitstekend met internet bemarking.

Sou u dus net wil weet wat u eiendom werd is, of indien u oorweeg om eiendom te verkoop of aan te koop, word dit waardeer dat u vir ons n billike kans gee om u van diens te wees.

Die lewe van n entrepeneur is interessant! - <a href="http://www.incomprop.co.za" target="_blank">Click here to view our new website</a>